Text Box: Tuis
Text Box: Wie is ons?
Text Box: Algemene Inligting
Text Box: Lede-organisasies
Text Box: Grondwet
Text Box: Mediaverklarings
Text Box: Kontak ons
Text Box: Bank Besonderhede
Bank::
Standard Bank
Rekeningnaam:
Oranjekas Spaar en Krediet Ko-op
Rekeningnommer:
27 124 0490
Taknommer:
01 05 45 
Verwysing:
Afrikanerfront
Tipe rekening:
Tjek

AFRIKANERFRONT

Eie Volk Eie Land

Text Box: Bestuur
Text Box: Direktorate

TUIS

Die Doel van die Afrikanerfront

Die doel is die herstel van die Afrikanervolk se vryheid in ‘n eie soewereine staat. Ons wil dit bereik deur:

(a)  vryheidsgesinde Afrikaners in eendragtige optrede ter bereiking van dié doel saam te snoer.  Die optrede behels alle geoorloofde middele wat die bereiking van dié ideaal bevorder, insluitende ordelike versetoptrede teen handelinge van die regime of enige ander instansie wat hierdie ideaal onderdruk, teenstaan of misken

(b)  saamwerkende volksorganisasies te ondersteun sonder inperking van elkeen se outonomie.